My reflektiewe
skryfstuk.
Toe ek met
hierdie opdrag begin het, was ek baie dubbel-sinnig oor dit. Aan die eenkant
was ek baie senuweeagtig, want Afrikaans is nie my sterkpunt nie. Ek kan die
taal goed praat, maar om dit te skryf is ‘n heel ander saak.
Ek was ook
baie opgewonde oor die nuwe uitdaging. Dit was iets wat ek altyd wou doen en
nou uiteindelik die kans gekry het om dit te doen. Dit was so uitdagend aan die
begin. Dit was stresvol om die blog op te sit en aanhoudend te hou date k moet
‘n skryfstuk oplaai. Dit het metertyd makliker geword, ek het begin om myself
te geniet. Ek geniet dit die merest wanneer die tema iets is waarmee ek kan
identifiseer. Die woorde kom maklik.
Ek sal dit
nie weer doen nie, maar dit was ‘n lekker ondervinding.
Ek is bly dat jy dit geniet het. Dankie vir jou bydrae en sterkte met die eksamen.
ReplyDelete