Wednesday, 2 October 2013


My reflektiewe skryfstuk.

Toe ek met hierdie opdrag begin het, was ek baie dubbel-sinnig oor dit. Aan die eenkant was ek baie senuweeagtig, want Afrikaans is nie my sterkpunt nie. Ek kan die taal goed praat, maar om dit te skryf is ‘n heel ander saak.

Ek was ook baie opgewonde oor die nuwe uitdaging. Dit was iets wat ek altyd wou doen en nou uiteindelik die kans gekry het om dit te doen. Dit was so uitdagend aan die begin. Dit was stresvol om die blog op te sit en aanhoudend te hou date k moet ‘n skryfstuk oplaai. Dit het metertyd makliker geword, ek het begin om myself te geniet. Ek geniet dit die merest wanneer die tema iets is waarmee ek kan identifiseer. Die woorde kom maklik.

Ek sal dit nie weer doen nie, maar dit was ‘n lekker ondervinding.

Vier maniere om ‘n goeie eerste indruk te maak.

1.       Skep ‘n goeie indruk:  Die mees belangrikste ding om te doen is om ‘n goeie indruk te skep oor jou self. Dit is ook belangrik voor ‘n special geleentheid waar jy baie nuwe menses al ontmoet.

 

2.       Dink aan  jou versiersels: Kyk na jou klere; skoene; juwelierswane e.n.s. Mense kyk definitief na hierdie dinge wanneer hulle jou oordeel. Maak seker dat jou klere en grimering die indruk skep wat jy wil hĂȘ dit moet skep.

 

 

3.       Wees bewus van jou lyf taal: lyf taal is baie belangrik vir die eerste goeie indruk. Maak seker dat jou postuur en hoe jy jouself oorbring baie goed is.

 

4.       Vermy slegte dae: mense wat na skemerkelkies toe gaan het egter ‘n slegte dag agter die rug en dra dit heeltyd rond. As jy ‘n slegte dag gehad het bly by die huis of vind ‘n manier om jou uit die slegte houding uit te kry.