Goeie middag,
Sally is 'n Vier-en twintig jarige onderwys student. Sy is 'n baie toegewyde student maar sy is ook baie lui. Sally was nooit iemand wat arbeidsaam was nie, maar sy wou altyd alles he wat haar oog sien. Sy het dit net altyd deur die akademies jaar gemaak het. Tot dit by die einde van haar derde jaar van studie kom, het Sally amper almal haar vakke gedruip. Dit sal Sally se laaste jaar van Grondslagfase onderwys te studeer gewees het.
Sally was baie hartseer. Sy was so spyt dat sy nie harder probeer het nie. Sally het gesukkel om deur tetrek. Sy het hoop op gegee. Sally het altyd na haar ma toe gedraai vir leiding. Haar ma was 'n baie geestelike persoon, en sy het vir Sally verduidelik dat sy altyd haar hinderpale aan God toe beurt. Haar ma het ook vir haar verduidelik dat sy moet hard werk en haar studie ernstig opneem. Want niks kom sonder harder werk nie.
Enkele opmerkings:
ReplyDelete1. Vier-en twintig jarige - vier-en-twintig-jarige
2. arbeisaam - hardwerkend
3. he - hê (alt 136)
4. akademies - akademiese
5. Dit sal Sally se laaste jaar van Grondslagfase onderwys te studeer gewees het. - Dit sou Sally...onderwysstudies gewees het.
6. tetrek - te druk
7. beurt - beur/draai